2021 Azerbeidjanse Grand Prix

Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjanse Grand Prix 2021
Datum 6 Junie 2021
Plek Bakoe-straatrenbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Charles Leclerc
Ferrari
Tyd 1:41.218
Vinnigste rondte
Renjaer Max Verstappen Red Bull-Honda
Tyd 1:44.481 (rondte 44 van 51)
Podium
1 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Red Bull-Honda
2 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes
3 Vlag van Frankryk Pierre Gasly AlphaTauri-Honda

Die 2021 Formule Een Azerbeidjanse Grand Prix is vir die vierde keer op 6 Junie 2021 op die Bakoe-straatrenbaan in Bakoe, die hoofstad van Azerbeidjan gehou. Dit was die sesde wedren van die kampioenskapseisoen gewees. Die Grand Prix is nie in 2020 gehou nie, weens vrese oor die verspreiding van die wêreldwye Covid-19-pandemie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search