2021 Bahreinse Grand Prix

2021 Formule 1 Gulf Air Bahreinse Grand Prix
Datum 28 Maart 2021
Plek Bahrein Internasionale Renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Max Verstappen Red Bull-Honda
Tyd 1:28.997
Vinnigste ronde
Renjaer Valtteri Bottas Mercedes
Tyd 1:32.090
Podium
1 Lewis Hamilton Mercedes
2 Max Verstappen Red Bull-Honda
3 Valtteri Bottas Mercedes

Die 2021 Formule Een Bahreinse Grand Prix is op 28 Maart 2021 op die Bahrein Internasionale Renbaan in Bahrein gehou. Dit was die eerste wedren van die 2021-kampioenskapseisoen gewees.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search