50000 Quaoar

50000 Quaoar   🝾

Quaoar, soos in 2006 deur die Hubble-ruimteteleskoop afgeneem.
Ontdekking [1]
Ontdek deur C. Trujillo
M.E. Brown
Datum 6 Junie 2002
Plek van ontdekking Palomar-sterrewag
Kleinplaneet-benaming(50000) Quaoar
Alternatiewe name2002 LM60
Kleinplaneet-kategorie TNV[2]
cubewano[3][4]
Etimologie ’n God van die Tongva-volk[5]
Wentelbaaneienskappe [2]
Epog 23 Maart 2018
Afelium 45,255 AE
Perihelium 41,978 AE
Halwe lengteas 43,616 AE
Wentelperiode 288,06 jaar
(105 214 dae)
Gem. anomalie 297,98°
Baanhelling 7,9870°
Lengteligging van stygende nodus 188,78°
Periheliumhoek 147,67°
Natuurlike satelliete 1 [6]
Fisiese eienskappe
Massa 1,4±0,1×1021 kg[7][8]
0.12 Eris-massas[9]
Gem. digtheid 1,99±0,46 g/cm3[10]
Rotasieperiode 17,6788 uur[11]
Skynmagnitude 19,3[12]
Absolute magnitude 2,82±0,06[10]
2,4[2]

50000 Quaoar (Engels uitspraak: /ˈkwɑːwɑːr/), met die voorlopige naam 2002 LM60, is ’n trans-Neptunus-voorwerp sonder resonansie en moontlike dwergplaneet in die Kuipergordel, wat anderkant al die planete in die Sonnestelsel voorkom. Sy deursnee is sowat 1 110 km, of die helfte so groot soos Pluto. Dit is op 6 Junie 2002 by die Palomar-sterreweg ontdek deur die Amerikaanse sterrekundiges Chad Trujillo en Michael Brown.[1]

Tekens van waterys is gevind, wat dui op die moontlikheid van kriovulkanisme. ’n Klein hoeveelheid metaan is op die oppervlak teenwoordig, wat net moontlik is by die grootste Kuipergordelvoorwerpe (KGV's).

In Februarie 2007 is Weywot, ’n sinchroniese maan met ’n deursnee van 80 km, deur Michael Brown in ’n wentelbaan om Quaoar ontdek. Albei voorwerpe is na mitologiese figure van die Suid-Kaliforniese Tongvavolk genoem. Quaoar is hul skeppergod en Weywot sy seun.[5]

  1. 1,0 1,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named MPC-object
  2. 2,0 2,1 2,2 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named jpldata
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Buie
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named MPEC
  5. 5,0 5,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named springer
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named IAUC
  7. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Fornasier-2013
  8. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Fraser-2013
  9. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Fraser-2010
  10. 10,0 10,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Braga-Ribas-2013
  11. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named lcdb
  12. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named AstDys

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search