A.G. Visser

A.G. Visser
Gebore
Andries Gerhardus Visser

1 Maart 1878
Sterf10 Junie 1929
Heidelberg, Transvaal
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepGeneesheer, digter
Bekend virGedigte
EggenootLettie Conradie
Marie de Villiers
Ouer(s)Andries en Martha Visser

A.G. Visser (1 Maart 187810 Junie 1929) was ’n dokter en Afrikaanse digter wat twee keer met die Hertzogprys bekroon is. Hy was algemeen bekend as die "sanger van die Suikerbosrand".


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search