Aankope

Aankope is die proses wat 'n besigheid of organisasie (of selfs 'n enkele mens) gebruik om goedere of dienste te bekom om sy doelwitte te bereik. Alhoewel daar verskeie organisasies is wat poog om standaarde vir die aankoopproses te stel, kan hierdie prosesse baie verskil tussen organisasies.

Aankope is deel van die wyer verkrygingsproses, wat tipies ook bespoediging, verskaffersgehalte, vervoer en logistiek insluit.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search