Aardbok (astrologie)

己未

Die Aardbok (己未, jǐwèi) is die 56ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die sesde Hemelstam (己, ; die element Aarde en Jin) met die agtste Aardtak (未, wèi), gesimboliseer deur die Bok (羊, yáng).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Aardbokjaar het in 1979 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 28 Januarie 1979 tot 15 Februarie 1980.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search