Aardmantel

Die lae van die Aarde en sy atmosfeer.

Die aardmantel, of kortweg mantel genoem, is die laag in die Aarde wat direk onder die aardkors lê. Die mantel begin op ’n diepte van enkele tientalle kilometers en is ongeveer 2 900 km dik. Dit beslaan sowat 83% van die Aarde se volume en 67,5% van sy massa.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search