Abernathyiet

Abernathyiet
 
Abernathyiet (geel) met Heinrichiet (groen) 
Formule K(UO2)(AsO4)·3H2O 
Onsuiwerhede
Nickel-Strunz (10) 8.EB.15  
Kleur geel 
Streep liggeel 
Glans wasagtig, vetterig 
Hardheid 2,5-3 
Digtheid 3,32 g/cm3 
Dubbelbreking eenassig 
RI-waardes nω = 1.597 – 1.608 nε = 1.570 
Kristalsisteem teragonaal 
Ruimtegroep P4/ncc 
Eenheidsel a = 7.176(8) Å, c = 18.126(10) Å
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Abernathyiet is 'n mineraal met formule K(UO2)(AsO4)·3H2O. Dit word in Frankryk, Duitsland, Pole en die Verenigde State aangetref. In Suid-Afrika word dit in die sentrale Karoo naby Beaufort-Wes in die provinsie Wes-Kaap gevind.[1]

Die mineraal is genoem na Jesse Evrett Abernathy (7 September 1913 – 5 November 1963, Moab, UT, VSA). Hy was 'n amateurmineraloog en lapidaris. Hy het vir die Fumarole-myn gewerk, waar die mineraal die eerste keer gevind is.

  1. (in Engels) https://www.mindat.org/min-3.html. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2019. {{cite web}}: Ontbrekende of leë |title= (hulp)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search