Abraham Jonker

Dr. Abraham Jonker.

Dr. Abraham Hendrik Jonker (distrik Boshof, 22 April 1905Kaapstad, 10 Januarie 1966) was 'n Afrikaanse skrywer en joernalis en Suid-Afrikaanse politikus. Hy is die vader van die Afrikaanse digter Ingrid Jonker. Hy skryf ook onder die skuilname Maurice Becker, R. Bezema en Marcellus Prins.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search