Acanthuridae

Acanthuridae
Acanthurus sohal
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Acanthuridae

Genera

Acanthurus
Ctenochaetus
Naso
Paracanthurus
Prionurus
Zebrasoma

Die Doktervisse, tange en eenhoringvisse (Acanthuridae) is 'n visfamilie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is drie subfamilies in die familie maar slegs die volgende twee kom in Suider-Afrikaanse water voor: Acanthurinae en Nasinae.

  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2014. Besoek op 7 Mei 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search