Aden

Aden
عدن

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Jemen Jemen
 Provinsie 'Adan Governorate
 Koördinate 12°48′N 45°02′O / 12.800°N 45.033°O / 12.800; 45.033
 Gestig op 1ste Eeu v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 760 vk km
 Hoogte bo seevlak 6 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 760 923
 - Bevolkingsdigtheid 1 000/vk km
 Tydsone UTC +03:00

Aden (Arabies: عدن) is die tweede grootste stad van Jemen naas die hoofstad, Sanaa, en is die belangrikste hawestad van dié land aan die Golf van Aden. Die stad het 'n bevolking van 760 923 in 2012 gehad en het 'n oppervlakte van 760 km². Vanaf 1967 tot 1990 het dit as hoofstad van die Demokratiese Volksrepubliek van Jemen gedien.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search