Admiraliteitseilande

Admiraliteitseilande
'n Kaart van Papoea-Nieu-Guinee. Die Admiraliteitseilande is die donkerrooi gebied aan die bokant.
'n Kaart van Papoea-Nieu-Guinee. Die Admiraliteitseilande is die donkerrooi gebied aan die bokant.
Geografie

Ligging Stille Oseaan

Administrasie
Vlag van Papoea-Nieu-Guinee Papoea-Nieu-Guinee

Die Admiraliteitseilande is 'n argipel van 18 eilande in die Bismarckargipel, noord van Nieu-Guinee in die suidelike Stille Oseaan. Hulle word soms die Manuseilande genoem, na die grootste eiland.

Die eilande, wat met reënwoude bedek is, vorm deel van die Manusprovinsie, die kleinste en yls bevolkte provinsie van Papoea-Nieu-Guinee, in sy Eilandestreek. Die totale oppervlakte is 2 100 km2. Baie van die Admiraliteitseilande is atolle en onbewoon.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search