African National Congress | |
ANC | |
Vlag van die African National Congress
| |
Leier | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Slagspreuk | South Africa's National Liberation Movement |
Gestig | 8 Januarie 1912 |
Nuusbrief | ANC Today |
Hoofkwartier | Luthulihuis, Sauerstraat 54, Johannesburg, Gauteng |
Jeugvleuel | ANC-jeugliga |
Ideologie | Afrika-nasionalisme Linksgesinde nasionalisme Sosiale demokrasie Demokratiese sosialisme |
Nasionale affiliasie | Tripartite Alliance |
Internasionale affiliasie | Sosialistiese Internasionaal[1] |
Amptelike kleure | Swart, groen, goud |
Webblad | www |
Die African National Congress (ANC) is 'n bevrydingsorganisasie en politieke party wat Suid-Afrika sedert die land se eerste nie-rassige, demokratiese nasionale verkiesing van April 1994 regeer. Dié party is in 1912 in Bloemfontein as die South African Native National Congress (SANNC) gestig en was jare lank 'n verbode organisasie in Suid-Afrika. Die huidige naam is in 1923 aanvaar.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search