Afrikaanse Protestantse Kerk

Die APK se Psalm en Gesangeboek.
Die preekstoel in die Afrikaanse Protestantse Kerk in Orania.

Die Afrikaanse Protestantse Kerk is 'n kerkverband wat bestaan uit 212 gereformeerde kerke waarvan die meeste in Suid-Afrika geleë is, met sewe gemeentes in Namibië,[1] en een in Londen, Engeland[2] wat hulle ook by die kerkverband gevoeg het. Die totale lidmaattal was in 2017 sowat 31 500.[3]

  1. "APKerk.co.za". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2013. Besoek op 6 Maart 2013.
  2. "Afrikaans Protestant Church in England and Wales". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2016. Besoek op 29 Mei 2015.
  3. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Januarie 2014. Besoek op 9 Januarie 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search