██ Afrikaans ██ Arabies ██ Engels ██ Frans | ██ Portugees ██ Spaans ██ Swahili ██ ander tale |
Onder Afrikatale word algemeen dié tale verstaan wat op die vasteland van Afrika gepraat word en veral dié tale wat tradisioneel daar gepraat is. Daarby word die Indo-Europese tale wat deur kolonisasie geïmporteer of ontstaan het soos Frans, Engels, Portugees en Afrikaans buite beskouing gelaat.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search