Air Seychelles

Air Seychelles
IATA ICAO Roepteken
HM SEY SEYCHELLES
Gestig1977
HoofspilleSeychelle Int. Lughawe
LojaliteitsprogramEtihad Guest
Vlootgrootte7
Bestemmings4
HouermaatskappyRegering van die Seychelle (60%)
SitkamerSalon de Vallee de Mai (SEZ)
HoofkantoorSeychelle Int. Lughawe
Mahé, Seychelle
SleutelpersoneManoj Papa (HUB),[1] Shelley Cole (HFB)[2]
James Michel (President), France-Albert René (Stigter)
Omset VS$ 106,9 miljoen (2014)[3]
Wins VS$ 3,2 miljoen (2013)[3]
Werknemers650 (2014)[3]
Webwerfwww.airseychelles.com

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Air Seychelles is die nasionale lugredery van die Seychelle, met sy hoofkantoor op die eiendom van die Seychelle Internasionale Lughawe op die eiland Mahé.[4] Dit bedryf inter-eiland dienste en internasionale vlugte. Die belangrikste basis is die Seychelle Internasionale Lughawe. Die lugredery word tans 40% besit deur Etihad Airways.

Air Seychelles is tans een van slegs twee Afrikarederye wat as 'n gesogte 4-ster lugredery deur Skytrax geklassifiseer word.[5]

'n Air Seychelles Airbus A330-200 op Aboe Dhabi Internasionale Lughawe
  1. http://www.newswit.com/.life/2014-01-29/59b175584783d60325b6a2732f12abd9/[dooie skakel]
  2. Cathy Buyck. "Air Seychelles appoints former Etihad exec as CEO". Air Transport World (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Oktober 2012. Besoek op 2 Februarie 2012.
  3. 3,0 3,1 3,2 "Press release - Air Seychelles posts third consecutive year of net profitability". 12 Maart 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 17 Mei 2015.
  4. "Air Seychelles: Offices & GSAs head Office" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Julie 2014. Besoek op 29 Januarie 2011.
  5. "4 Star Airline Rating" (in Engels). Skytrax. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Desember 2017. Besoek op 19 Maart 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search