Airlink

Airlink
IATA ICAO Roepteken
4Z LNK LINK[1]
Gestig1995
HoofspilleO.R. Tambo Internasionale Lughawe
Sekondêre spilleKoning Shaka Internasionale Lughawe
Kaapstad Internasionale Lughawe
LojaliteitsprogramGeen
AlliansieStar Alliance (verwante)
SubsidiêreEswatini Airlink
Vlootgrootte31
Bestemmings31
HoofkantoorGreenstone Hill-kantoorpark, Modderfontein, Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
SleutelpersoneRodger Forster (H.U.B.)
Webwerfhttp://www.flyairlink.com/

Airlink is 'n lugredery wat in Johannesburg, Suid-Afrika geregistreer is. Dit is in privaatbesit en het ontwikkel tot Suid-Afrika se eerste voedernetwerk wat gemik is op die verbinding van kleiner dorpe, streekssentrums en spille deur die hele Suider-Afrika. Dit het voorheen kodedeel- en skedulekoördineringsooreenkomste met die Suid-Afrikaanse Lugdiens gehad.

  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op 15 Junie 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search