Alban Berg

Alban Berg
Berg, omstreeks 1930
Gebore(1885-02-09)9 Februarie 1885
Wene, Oostenryk
Sterf24 Desember 1935 (op 50)
NasionaliteitOostenryks
BeroepKomponis
EggenootHelene Berg (neé Nahowski) (trou 1911)
Skets van Alban Berg deur Emil Stumpp

Alban Maria Johannes Berg (9 Februarie 188524 Desember 1935) was 'n Oostenrykse komponis van die Tweede Weense Skool. Sy komposisionele tegniek het romantiese musiek met die twaalftoontegniek gekombineer.[1]

  1. John H. Baron (10 Junie 2010). Chamber Music: A Research and Information Guide. Routledge. pp. 301–. ISBN 978-1-135-84828-6.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search