Alexander Albon

Alexander Albon
Albon by die Indianapolis Motor Speedway in 2021
Albon by die Indianapolis Motor Speedway in 2021
Geboortedatum 23 Maart 1996 (1996-03-23)
Geboorteplek Londen, England
Nasionaliteit Vlag van Thailand Thai
Aktiewe jare 2019 - tans
Ou span(ne) Scuderia Toro Rosso-Honda
Red Bull Racing-Honda
Span in 2024 Williams Racing
Motornommer 23
Inskrywings 96 (95 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 0
Podiums 2
Loopbaanpunte 232
Voorste wegspronge 0
Vinnigste rondtes 0
Eerste F1-wedren 2019 Australiese Grand Prix
Laaste inskrywing 2024 Belgiese Grand Prix
Laaste seisoen 2023
Verlede jaar plek 13de (27 punte)

Alexander Albon (gebore 23 Maart 1996) is 'n Brits-Thaise professionele motorrenjaer wat in 2022 vir die Williams Racing-span aan Formule Een Grands Prix deelneem. Hy het voorheen vir die Red Bull-Honda-span deelgeneem.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search