Alfred Tarski

Alfred Tarski
Alfred Tarski in 1968

Gebore (1901-01-14)14 Januarie 1901
Warskou, Kongrespole, Russiese Ryk
Oorlede 26 Oktober 1983 (op 82)
Berkeley, Kalifornië
Nasionaliteit Vlag van Pole Pole
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vakgebied Wiskunde, logika, formele taal
Instelling(s) Universiteit van Warskou (1925–1939)
Universiteit van Kalifornië, Berkeley (1942–1983)
Alma mater Universiteit van Warskou
Ander akademiese adviseur(s) Stanisław Leśniewski
Doktorale student(e) Solomon Feferman, Haim Gaifman, Bjarni Jónsson, Howard Jerome Keisler, Roger Maddux, Richard Montague, Andrzej Mostowski, Julia Robinson, Wanda Szmielew, Robert Vaught
Ander bekende student(e) Evert Willem Beth
Bekend vir Werk op die fondamente van moderne logika, Formele begrip van waarheid, Tarski se ondefinieerbaarheidstelling, Ontwikkeling van modelteorie, logika van verhoudings, Banach-Tarski-paradoks, Tarski-styl-heelal, Tarski se aksiome, Tarski-monstergroep
Beïnvloed deur Charles Sanders Peirce
Invloed op Kenneth Arrow, Rudolf Carnap, John Corcoran, Donald Davidson, Erich Leo Lehmann, Karl Popper, Willard Van Orman Quine, Patrick Suppes

Alfred Tarski (Warskou (Pole), 14 Januarie 1901 – Berkeley (VSA), 26 Oktober 1983) was 'n Amerikaanse wiskundige en logikus van Pools-Joodse afkoms. Tarski het belangrike bydraes gelewer tot die algebra, meetteorie, modelteorie, versamelingsleer, metawiskunde en wiskundige logika.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search