Aliwal-Noord

Aliwal-Noord
Die ou Poskantoor is van sandsteen gebou.
Die ou Poskantoor is van sandsteen gebou.
Aliwal-Noord is in Oos-Kaap
Aliwal-Noord
Aliwal-Noord
 Aliwal-Noord se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 30°41′24″S 26°42′33″O / 30.69000°S 26.70917°O / -30.69000; 26.70917
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikJoe Gqabi
MunisipaliteitWalter Sisulu
Stigting1849
Oppervlak
 • Totaal39,5 km2 (15,3 vk. myl)
Hoogte
1 328 m (4 357 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal35 153
 • Digtheid890/km2 (2 300/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense5.7%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense8.5%
 • Swart mense85.2%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Xhosa 58.1%
 • Sotho 23.0%
 • Afrikaans 14.8%
 • Engels 2.3%
 • Ander 1.8%
Poskode (strate)
9750
Poskode (posbusse)
9750
Skakelkode051 (-633- / -634-)

Aliwal-Noord is 'n dorp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika en voorheen die setel van die Maletswai Plaaslike Munisipaliteit (tans Walter Sisulu Plaaslike Munisipaliteit). Die bevolking van die dorp insluitend Dukathole township tel 35 153 in 2011. Die dorp is bekend vir sy twee warmwaterbronne, wat daagliks meer as twee miljoen liter water teen 'n temperatuur van sowat 35° C oplewer.[2] 'n Dorpsmuseum behandel die plaaslike geskiedenis. In 1869 is die grensooreenkoms tussen die destydse Republiek van die Oranje-Vrystaat en Basoetoland (die huidige Lesotho) hier onderteken.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Aliwal-Noord en Dukathole tydens die 2011-sensus.
  2. Nuusbrief van die Oos-Vrystaat Kaap Koöperasie (OVK) 20 Maart 2011

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search