Alpes Cottiae

Die Alpes Cottiae provinsie binne die Romeinse Ryk, rondom 125 NC

Alpes Cottiae was 'n Romeinse provinsie.[1][2]

Toe keiser Augustus aan die einde van die eerste eeu v.C. die sentrale en westelike Alpe verower het, is die meeste van die nuut-onderworpe streke onder direkte Romeinse beheer gebring. Die sentrale gedeelte van die westelike Alpe is egter in die hande van 'n inheemse dinastie, die Cottiërs, gelaat. Dit het so gebly tot die bewind van Keiser Nero meer as 'n halfeeu later.[3]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named thoughtco
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named unrv
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Roncaglia

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search