Alwyn Schlebusch

Alwyn Schlebusch
Alwyn Schlebusch
Foto op sy begrafnisbrief

Adjunk-staatspresident van Suid-Afrika
Ampstermyn
1 Januarie 1981 – 14 September 1984
President Marais Viljoen
Eerste minister Pieter Willem Botha

Persoonlike besonderhede
Gebore 16 September 1917
Lady Grey, Oos-Kaap
Sterf 7 Januarie 2008 (op 90)
Pretoria
Politieke party Nasionale Party
Eggenoot/-note Isabel en Jeanette
Religie Nederduits Gereformeerd

Alwyn Schlebusch (1917–2008) was 'n Suid-Afrikaanse politikus en staatsman wat verskeie hoë poste beklee het. Van 1 Januarie 1981 tot 14 September 1984 was hy die adjunk-staatspresident van Suid-Afrika, die enigste persoon tot hede wat die titel gedra het.[1]

  1. ‘Kernbouer aan nuwe SA’ Geargiveer 14 Julie 2014 op Wayback Machine, Beeld, 9 Januarie 2008

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search