American Society of Civil Engineers



American Society of Civil Engineers (ASCE)


Hoofkwartier

Reston, Virginië
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State


Stigting

5 November 1852


Tipe

Nie-regeringsorganisasie (NRO)
Ingenieurs-vereniging


Voorsitter

Kristina L. Swallow, P.E., ENV SP, F.ASCE


Ledetal

152 000+ (2016)


Webtuiste
www.asce.org

Die American Society of Civil Engineers (ASCE) is 'n Amerikaanse professionele liggaam wat in 1852 gestig is om die belange van siviele ingenieurs te verteenwoordig.

Die ASCE, wat sy hoofkwartier in Reston in die deelstaat Virginië het, is die oudste nasionale vereniging van ingenieurs in die Verenigde State. Sy statuut is op die ouer Boston Society of Civil Engineers gegrond wat in 1848 in die lewe geroep is.[1]

  1. Jeffrey S. Russell: Perspectives in Civil Engineering: Commemorating the 150th Anniversary of the American Society of Civil Engineers. Reston, VA: ASCE Publications 2003, bl. 129

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search