Amstel (rivier)

Amstel
Uitsig op die Amstel in Amsterdam.
Uitsig op die Amstel in Amsterdam.
Uitsig op die Amstel in Amsterdam.

Die stroomgebied van die Amstel.

Oorsprong Aarkanaal (Zuid-Holland)
Monding IJ, Amsterdam (Noord-Holland)
Stroomgebied Zuid- en Noord-Holland, Nederland
Lengte 31 km (19 myl)
Mondinghoogte 0 m

Die Amstel (Na Aeme-stelle, 'n oud-Nederlandse woord vir "wateragtige gebied") is 'n gekanaliseerde rivier in die suide van Noord-Holland. Die gebied langs die rivier staan bekend as Amstelland.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search