Amsterdameiland

'n Ander Amsterdameiland is 'n Arktiese eiland in die Svalbard-argipel, naby die noordwestelike hoek van Spitsbergen.
Amsterdameiland
Île Amsterdam
(Frans)
(Vlag van die Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede) (Wapen van die Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede)
Nasionale leuse: Liberté, égalité, fraternité
Ligging van die Amsterdameiland in die suidelike Indiese Oseaan
Ligging van die Amsterdameiland in die suidelike Indiese Oseaan
Kaart van die Amsterdameiland
Kaart van die Amsterdameiland
Amptelike tale Frans
Hoofstad Geen
Grootste stad Geen
Oppervlakte
 - Totaal
58 vk km
Bevolking
 - Totaal
 - Bevolkingsdigtheid
60 (2009)
1,03/vk km
Geldeenheid Euro (€) (EUR)
Tydsone UTC: UTC +10
Volkslied La Marseillaise

Amsterdameiland (Frans: Île Amsterdam [[IFA|/ˈi.lɑ̃.stəˈdɑ̃/]] vroeër Nieuw-Amsterdam) is 'n afgeleë Franse sub-Antarktiese eiland geleë by 37°52′S 77°32′O / 37.867°S 77.533°O / -37.867; 77.533, omtrent halfpad tussen Australië en Suid-Afrika. Hoewel die eiland vroeër taamlik gereeld deur skepe onderweg tussen Suid-Afrika en Australië besoek is, het die heropening van die Suezkanaal en die byna algehele verdringing van passasierseevaart deur lugvaart verder bygedra tot die isolasie van die eiland.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search