Anton Mauve

Anton Mauve

Selfportret
Geboortenaam Anthonij Rudolf Mauve
Gebore (1838-09-18)18 September 1838
Zaandam, Nederland
Sterf 5 Februarie 1888 (op 49)
Arnhem, Nederland
Nasionaliteit Vlag van Nederland Nederland
Veld Skildery
Beweging Realisme

Anthonij (Anton) Mauve (Zaandam, 18 September 1838Arnhem, 5 Februarie 1888) was 'n beroemde Nederlandse kunsskilder. Mauve is wêreldwyd bekend vir sy skilderye en hy was ook die leermeester van Vincent van Gogh.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search