Appel (sanger)

Appel
GeboortenaamChristoph Kotzé
OorsprongBrits, Noordwes, Suid-Afrika
Beroep(e)Sanger, liedjieskrywer
EtiketteInhoud Huis Musiek

Appel (gebore Christoph Kotzé) is 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer vanaf Brits, Noordwes.

Hy werksaam as liedjieskrywer by die musiekproduksiemaatskappy Appel musiek.

Sy treffer "Boer loop deur my are" verskyn in 2018 op die Maroela Media-Top-20.

Appel se vyfde vollengte ateljee-album, Patriot (2019), bereik nommer-1 op die trefferlys van iTunes.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search