Arabies-Israeliese konflik

Arabies-Israeliese konflik

██ Arabiese lande ██ Lande wat met Israel in oorlog was ██ Israel ██ Westelike Jordaanoewer en Gasastrook

Datum 1948 – nou
Ligging Midde-Ooste
Resultaat Heersende konflik
Strydende partye
Vlag van Israel Israel Staat Palestina
Vlag van Egipte Egipte
Vlag van Libanon Libanon
Vlag van Sirië Sirië
Vlag van Jordanië Jordanië
Vlag van Irak Irak
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië
Vlag van Jemen Jemen

Die Arabies-Israeliese konflik is 'n term wat gebruik word om die spanning en openlike vyandighede tussen die Arabiese lande (in die Midde-Ooste en Noord-Afrika) en Israel te beskryf. Die konflik heers al sedert 1948.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search