Ardipithecus

Ardipithecus
Tydperk: Laat-Mioseenvroeë Plioseen,
5.6–4.4 m. jaar gelede
’n Voorbeeld van Ardipithecus ramidus met die bynaam Ardi.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Hominini (betwis[1])
Genus:
Ardipithecus

(Tim D. White et al., 1995)
Spesies

Ardipithecus kadabba
Ardipithecus ramidus

Ardipithecus is ’n homininae-fossiel. Dit is nog onseker wat die verwantskap is tussen hierdie genus en die menslike voorouers en of dit ’n hominini is of nie.[2] Twee spesies word in geskrifte beskryf: A. ramidus, wat sowat 4,4 miljoen jaar gelewe het[3] tydens die vroeë Plioseen, en A. kadabba, wat sowat 5,6 miljoen jaar gelede bestaan het tydens die laat-Mioseen.[4]

  1. Stanford, Craig B. (2012). "Chimpanzees and the Behavior ofArdipithecus ramidus*". Annual Review of Anthropology. 41: 139. doi:10.1146/annurev-anthro-092611-145724. Is Ardipithecus a hominin?—that question will likely dominate the paleoanthropological debate over this fossil taxon for years to come.
  2. Stanford, Craig, B. (2012). "Chimpanzees and the Behavior of Ardipithecus ramidus". Annual Review of Anthropology 41: 139. doi: 10.1146/annurev-anthro-092611-145724
  3. Perlman, David (12 Julie 2001). "Fossils From Ethiopia May Be Earliest Human Ancestor" (in Engels). National Geographic News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Julie 2017. Besoek op 12 Julie 2009.
  4. White, Tim D.; Asfaw, Berhane; Beyene, Yonas; Haile-Selassie, Yohannes; Lovejoy, C. Owen; Suwa, Gen; WoldeGabriel, Giday (2009). "Ardipithecus ramidus and the Paleobiology of Early Hominids". Science. 326 (5949): 75–86. Bibcode:2009Sci...326...64W. doi:10.1126/science.1175802. PMID 19810190.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search