Armdruk

Armdruk is 'n sport waaraan twee spelers op 'n slag deelneem. Elke speler plaas een arm (linker of regter) op 'n plat oppervlak met hulle elmboë gebuig, en gryp mekaar se hande. Die doel is om die opponent se hand op die oppervlak vas te pen. Die wenner se hand moet bo die van die verloorder sin opeindig.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search