Asselium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Trias Vroeg Indusium jonger
Perm Lopingium Changhsingium 252,2–254,1
Wuchiapingium 254,1–259,8
Guadalupium Capitanium 259,8–265,1
Wordium 265,1–268,8
Roadium 268,8–272,3
Sisuralium Kungurium 272,3–283,5
Artinskium 283,5–290,1
Sakmarium 290,1–295,0
Asselium 295,0–298,9
Karboon Pennsylvanium Gzhelium ouer
Die verdeling van die Perm (IKS).

Die Asselium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Perm (epog/serie Sisuralium). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die Asselium was van sowat 298,9 tot 295,5 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Gzhelium, die laaste etage/tydsnede van die Karboon, en gevolg deur die Sakmarium.

  1. Gradstein et al. (2012)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search