Austronesiese volke

Austronesiese volke

Lede van die Amis in Taiwan.
Totale bevolking: Sowat 400 miljoen
Belangrike bevolkings  in: *Vlag van Indonesië Indonesië: 260 581 000 (2016)[1]
Taal: Austronesiese tale
Geloofsoortuiging: Animisme, Balinese Hindoeïsme, Boeddhisme, Christendom, volgsgodsdienste, Hindoeïsme, Islam, Sjamanisme
Verwante etniese groepe: -

Die Austronesiese volke is verskeie etniese groepe in Suidoos-Asië, Oseanië en Oos-Afrika wie se tale behoort tot die Austronesiese taalfamilie. Hulle sluit in boorlinge van Taiwan; die meeste van die etniese groepe van die Filippyne, Maleisië, Oos-Timor, Indonesië, Broenei, Kokoseilande, Madagaskar, Mikronesië en Polinesië; asook groepe van Singapoer, Nieu-Seeland (Maori), Hawaii en Melanesië. Kleiner groepe kom ook in vele ander lande voor. Al dié volke kan verbind word met die Austronesiese taalfamilie. Die gebiede wat hulle bewoon, word saam Austronesië genoem.

  1. http://www.bps.go.id/website/pdf_publikasi/watermark_Proyeksi%20Penduduk%20Indonesia%202010-2035.pdf
  2. "Population, total - Data". data.worldbank.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 April 2020.
  3. "The World Factbook — Central Intelligence Agency". www.cia.gov (in Samoaans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020.
  4. "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Februarie 2013. Besoek op 22 Julie 2013.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link)
  5. "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Februarie 2013. Besoek op 22 Julie 2013.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link)
  6. "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Februarie 2016. Besoek op 24 Julie 2016.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link)
  7. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Februarie 2009. Besoek op 10 April 2018.
  8. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 November 2007. Besoek op 10 April 2018.
  9. About 13.6% of Singaporeans are of Malay descent. In addition to these, many Chinese Singaporeans are also of mixed Austronesian descent. See also "Archived copy" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 4 July 2007. Besoek op 2007-04-25.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link)
  10. "Archived copy" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 3 April 2007. Besoek op 23 Maart 2007.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link)
  11. "U.S. 2000 Census". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 November 2011. Besoek op 10 April 2018.
  12. "The World Factbook". Cia.gov. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2020. Besoek op 21 Oktober 2013.
  13. "A2 : Population by ethnic group according to districts, 2012". Census of Population& Housing, 2011. Department of Census& Statistics, Sri Lanka. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2017. Besoek op 10 April 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search