Axoloti

Axolotl
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Superklas:
Klas:
Ambystoma

mexicanum, 1758
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. mexicanum
Binomiale naam
Ambystoma mexicanum
(Shaw, 1789)
Foto van 'n Ambystoma mexicanum (axolotl) by die Steinhart Akwarium in San Francisco

Die axolotl (Ambystoma mexicanum) is ʼn Meksikaanse salamander wat ʼn goeie voorbeeld van neoteniese ontwikkeling is: al bly hierdie amfibiese dier sy hele lewe lank in ʼn larwestadium (ʼn paddavis) in die water, word hy tog geslagsryp en kan in hierdie vorm voortplant. Salamanders moet gewoonlik eers ʼn gedaantewisseling (metamorfose) ondergaan voordat hulle geslagsrypheid bereik en kan voortplant.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search