Bartho Smit

Bartho Smit
Gebore
Bartholomeus Jacobus Smit

15 Julie 1924
Klerkskraal naby Ventersdorp
Sterf31 Desember 1986
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepSkrywer, dramaturg
EggenootKita Redelinghuys

Bartholomeus Jacobus "Bartho" Smit (1924–1986) was 'n Afrikaanse skrywer, digter, dramaturg, regisseur en een van die sogenaamde Sestigers.[1] Hy is oor sy lewe met 'n Hertzogprys, Perskorprys en 'n Encyclopaedia Britannica Award bekroon.

Hy het ook onder die skuilnaam Herman Smal geskryf.

  1. Biografiese inligting op nb.co.za Geargiveer 9 Oktober 2013 op Wayback Machine, besoek op 15 Julie 2014

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search