Beenskag

'n Pypbeen (bo-arm)

In menslike fisiologie verwys beenskag (ook diafise) na die lang middelstuk van 'n pypbeen wat tussen die groeiskywe lê.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search