Belgiese Rugbyfederasie

Belgiese Rugbyfederasie
Kenteken van die Belgiese Rugbyfederasie
Kenteken van die Belgiese Rugbyfederasie
Franse naam Fédération Belge de Rugby
Afkorting FBRB
Duitse naam Belgischer Rugby-Verband
Nederlandse naam Belgische Rugby Bond
Land Vlag van België België
Sportsoorte Rugby, Sewesrugby
Stigting 1931
Lid van Wêreldrugby
Aangesluit in 1998
Vastelandse beheerliggaam Rugby Europa
President Michael Coric
Setel Nelson Mandela-stadion, Brussel, België
Amptelike tale Duits, Frans, Nederlands
Amptelike webwerf rugby.be

Die Belgiese Rugbyfederasie (Duits: Belgischer Rugby-Verband; Frans: Fédération Belge de Rugby, “FBRB”; Nederlands: Belgische Rugby Bond) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in België beheer. Die beheerliggaam is in 1931 gestig en by die Nelson Mandela-stadion in Brussel gesetel. Sedert 1998 verteenwoordig dit België by Wêreldrugby en sedert 1934 ook by Rugby Europa (“RE”).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search