Belgorod-oblast

Belgorod-oblast
Белгородская область
Die ligging van Belgorod-oblast in Rusland.
Die ligging van Belgorod-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Sentrale
Ekonomiese streek Sentrale Swartgrond
Stigting 6 Januarie 1954
Regering
Hoofstad Belgorod
Leier Jewgeni Sawtsjenko[1]
Amp Goewerneur
Wetgewer Oblast-doema
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 1 532 526
Volgorde 28ste
Digtheid 56,55/km²
Stedelik 66,1%
Plattelands 33,9%
Statistiek
Oppervlakte 44 100 km²
Volgorde 67ste
Tydsone UTC+04:00
Registrasienommer 31
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.belregion.ru/
Wapen en vlag
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Belgorod-oblast (Russies: Белгоро́дская о́бласть, Belgorodskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Belgorod.

Die bevolking in 2010 was 1 532 526.[2]

  1. (ru) Amptelike webtuiste van Belgorod-oblast. Jewgeni Stepanowitsj Sawtsjenko Geargiveer 25 Februarie 2012 op Wayback Machine
  2. Russiese Staatstatistiekdiens (2011). "Всероссийская перепись населения 2010 года. Том 1; Russiese Bevolkingsensus 2010, Vol. 1" (in Russies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2020. Besoek op 29 Junie 2012.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search