Benediktyne

Die Benediktyne is 'n Rooms-Katolieke orde. Hulle internasionale Afkortingskode is OSB (Latyn: Ordo St. Benedict).

Inkamana Abdy in Vryheid, KwaZulu-Natal, is die tuiste van die Benediktyne in Suid-Afrika. Die orde van die Oblate is ook deel van die Benediktyne.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search