Benue-Kongo-tale

Benue-Kongo-tale
Geografiese
verspreiding:
Afrika suid van die Sahara, suid en oos vanaf Nigerië
Genetiese
klassifikasie
:
Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Benue-Kongo-tale
Onderafdelings:

Verspreiding van Benue-Kongo-tale in Nigerië en Benin

Die Benue-Kongo-tale is die grootste taalgroep binne die Niger-Kongo-taalfamilie. Die taalfamilie is ná die Benue- en Kongoriviere genoem, twee van die vernaamste riviere in die verspreidingsgebied van dié tale.

Die Benue-Kongo-tale bevat sowat 900 tale wat deur omtrent 270 miljoen mense in Afrika suid van die Sahara gebesig word. Enkele van die grootste tale in die groep word hieronder genoem.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search