Bevrydingsterapie

Kroniese onvoldoendheid van die serebrospinale are
Klassifikasie en eksterne bronne
Diagram van die are van die skedel na die hart (verwyder)
Diagram van die are van die skedel na die hart (verwyder)
Mediese waarskuwing

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.

"Kroniese onvoldoendheid van die serebrospinale are", is 'n term wat in 2008 deur die Italiaanse navorser Paolo Zamboni ontwikkel is om die vloei van bloed in die are wat die sentrale senuweestelsel dreineer, te beskryf.[1][2] Zamboni het veronderstel dat dit 'n rol speel in die oorsaak of ontwikkeling van veelvuldige sklerose.[3][4] Zamboni het ook 'n prosedure bedink wat deur die media bevrydingprosedure of bevrydingsterapie genoem is, waarby stenting (verbreding met behulp van 'n ballon) van sekere are uitgevoer word in 'n poging om die bloedvloei te verbeter.[5][6]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named pmid19060024
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named pmid20351674
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Khan201
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Lee
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named pmid20398855
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named pmid20186848

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search