Die Bloemfontein-konferensie het van 31 Mei tot 5 Junie 1899 in Bloemfontein plaasgevind, destyds die hoofstad van die Oranje-Vrystaat. Tydens die konferensie is gepoog om die geskille wat tot die Tweede Vryheidsoorlog gelei het te besleg.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search