Bloukranspas

Bloukranspas
’n Beeld van die betrokke bergpas.
Bloukranspas en die Bloukransrivier

Ligging van Bloukranspas op 'n kaart (Suid-Afrika)
Bloukranspas
Bloukranspas
Koördinate: 33°57′9″S 23°38′5″O / 33.95250°S 23.63472°O / -33.95250; 23.63472
Ligging Tussen Plettenbergbaai en Humansdorp
Maksimumhelling 1:7
Hoogte 92 m
Lengte 10 km
Oppervlak Teer
Ingenieur Thomas Bain
Begin in 1879
Voltooi in 1883
Pad R102

Die Bloukranspas is 'n pas op die R102 tussen Plettenbergbaai en Humansdorp oor die kloof waardeur die Bloukransrivier loop en wat die grens tussen die Oos- en die Wes-Kaap vorm.[1] Hier is die rivier ook die oostelike grens van die Tsitsikamma. Die pas is 10 km lank, bereik sy hoogtepunt op 92 m bo seespieël[2] en het 'n maksimum helling van 1:7.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named mpsa
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named geonames

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search