Bobby Fischer

Bobby Fischer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Naam Robert James Fischer
Geboorte 9 Maart 1943
Chicago, IL (VSA)
Sterfte 17 Januarie 2008
Reykjavik, Ysland
Nasionaliteit(e) Vlag van Verenigde State van Amerika Amerikaans
Vlag van Ysland Yslands
Titel Grootmeester
Beste gradering 2785 (Julie 1972)
Wêreldkampioen 1972-1975

Robert James (Bobby) Fischer was 'n grootmeester in skaak wat in 1972 die enigste Amerikaner geword het wat die amptelike wêreldkampioenskap in skaak kon wen. Robert James Fischer is op 9 Maart 1943 in die VSA gebore en sterf op 17 Januarie 2008 in Ysland[1] waar hy die laaste jare van sy lewe gewoon het. Daar word gereeld na Fischer verwys as moontlik die beste skaakspeler van alle tye.[2][3][4][5][6][7]

  1. "Chess Champion Bobby Fischer Has Died" (in Engels). The Post Chronicle. 17 Januarie 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Augustus 2018. Besoek op 17 Januarie 2007.
  2. Euwe, Max. Bobby Fischer--The Greatest?. Sterling Publishing Co. 1979. p. ix.
  3. Soltis, Andrew. Bobby Fischer Rediscovered. Batsford 2003. p. 9.
  4. Mednis, Edmar. How to Beat Bobby Fischer. Dover 1997. p. xiii.
  5. Kasparov, Garry. My Great Predecessors. Everyman Chess, 2004. Volume IV, p. 490.
  6. Golombek's Encyclopedia of Chess. Crown Publishers, 1977. p. 117.
  7. Batsford Chess Encyclopedia. Batsford, 1990. p. 67.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search