Boereraat

Boererate (enkelvoud boereraat) is meestal ou Afrikaanse huismiddels of medisyne wat gewin word uit aftreksels van kruie of slagafval. Dit was veral in swang in die ou dae toe dokters nog skaars was en apteke vir plase te ver weg was.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search