Boererepubliek

Verskeie Boererepublieke het in die verlede binne die grense van die huidige Suid-Afrika bestaan. Die republieke het ontstaan nadat hulle die Brits beheerde Kaapkolonie gedurende die Groot Trek verlaat het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search