Botswana Democratic Party

Botswana Democratic Party
BDC
Logo van die betrokke party.
Vlag van die BDC

Leier Slumber Tsogwane
Gestig 1961
Hoofkwartier Gaborone
Ideologie Konserwatisme, Christelike demokrasie
Internasionale affiliasie Sosialistiese Internasionaal (raadplegend)[1]
Amptelike kleure wit, rooi, swart
Webblad bdp.org.bw

Die Botswana Democratic Party (BDC; Tswana: Phathi ya Tomokoraga) is 'n politieke party wat Botswana sedert onafhanklikheid in 1966 regeer. Dié party is in 1961 deur Seretse Khama en Quett Masire gestig.

Die Botswana Democratic Party word tans deur Slumber Tsogwane gelei wat ook die adjunkpresident van Botswana is. Die BDC is 'n raadplegende van die Sosialistiese Internasionaal. Tradisionele Tswana-gemeenskappe vorm die party se basis, wat die BDP gelei het om 'n konserwatiewe beweging te bly.

  1. (en) Member parties of the Socialist International

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search