Brandweerwarooi

#CE2029

Brandweerwarooi is 'n informele naam vir 'n intense, helder rooi kleur wat algemeen op noodvoertuie in baie lande op brandweervoertuie gebruik word. Daar is geen unieke skakering nie, alhoewel verskillende brandweerdienste 'n vereiste spesifikasie kan hê.[1][2] Die kleur is al lank in gebruik, hoewel nie deur alle brandweervoertuie nie.

  1. "Fire Engine Red". FindTheBest.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Maart 2017. Besoek op 1 Januarie 2014. 'Fire Engine Red' is a shade of Red that is 84% saturated and 81% bright. It has the hex value #CE2029. Pantone color #1795 is a 96% match.
  2. "Frequently Asked Questions (about fire vehicles)". John Dennis Coachbuilders. Besoek op 22 November 2016. "The most popular shade of red is Post Office Red (BS381c538)" This is a cherry red, #9D383A

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search