Bruinwier

Bruinwier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Superfilum:
Filum:
Subfilum:
Superklas:
Fucistia
Klas:
Phaeophyceae

de Bary 1881, Hauck 1885, Hansgirg 1886
Ordes[1]

Bruinwiere (klas Phaeophyceae) is seegrasse en vorm die grootste proporsie van seegrasse wat by die kus aangetref word. Hierdie wiere is veral volop aan die Kaapse kus. Bruinwiere is gewoonlik bruin, gelerig en bronsgroen van kleur. Met uitsondering van drie soorte, lewe alle bruinwiere van die see. Sommige bruinwiere kan langer word as die hoogste wolkekrabbers in Johannesburg.

  1. (en) Silberfeld, T., Rousseau, F., & de Reviers, B. (2014). An updated classification of brown algae (Ochrophyta, Phaeophyceae). Cryptogamie, Algologie, 35(2), 117-156.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search