Bytowniet

Bytowniet
 
Nickel-Strunz (10) 9.FA.35
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Bytownite is ‘n kalsiumryke veldspaat, wat op die plagioklaas soliede oplossingsreeks lê.

Die veldspaat fasediagram, om die samestelling van Bytowniet aan te dui.

Dit het ‘n An% tussen 79% en 90%. Net soos die ander veldspate van die plagioklaasreeks, vorm dit wit tot wit trikliene kristalle, met die tipiese plagioklaas vertweelinging en die gepaardgaande fyn strepe (Engels: striations).

Die realtiewe digtheid van bytowniet wissel tussen 2,74 en 2,75. Die brekingsindekse is is nα = 1.563 - 1.572, nβ = 1.568 - 1.578, en nγ = 1.573 - 1.583. Van hierdie twee eienskappe moet presiese bepaal word deur chemiese analise, X-straal diffraksie of petrografiese analise vir identifikasie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search